Tuesday 6 September 2011

Sport bo Kultuur

Akademie geniet voorkeur bo alle ander aktiwiteite. En daar word 'n balans gehandhaaf tussen akademie,sport en kultuur. Maar die vraag is word daar werklik 'n balans gehadhaaf tussen sport en kultuur.

Op skool was daar altyd leerders wat of sport of kultuur gedoen het. Die leerders wat sport gedoen het was altyd verksoon van alle akademiese pligte maar die kultuur kinders het nooit sulke voorregte gehad nie. 

2 comments:

  1. Die ding wat vir kultuur liefhebber frustreerend kan wees, is dat as daar n sport byeenkoms gereel moet word, is almal baie greetig om te help. Onderwysers sal middae op offer en fonds insamelinge word gehou. Waar aan die ander kant word die kultuur afgeskeep. n revue word een keer elke 4 jaar gehou terwyl sport elke jaar, heel jaar gehou word.

    ReplyDelete
  2. Dit is ook so dat die kinders nie altyd deel wil he aan die skool revue nie, maar daarom is die idee om n klein revue groepie waar deelnemende leerders net soveel voorkeur geniet as n sport of akademie leerder.

    ReplyDelete